R980,000
Monthly Bond Repayment R9,784.12
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
Monthly Levy
R4,070
R4,070
Monthly Rates
R345
R345
Retire in the splendor of the Bushveld - Die Oog Afree-Landgoed!
Pragtige aftree woning is te koop in Die Oog Aftree-Landgoed Oord.
Hierdie gerieflike huis is Privaat en 'n lushof om na huis toe tegaan. Gerieflik en maklik onderhoubaar.
Die huis bied ‘n groot oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en vloei na die kombuis toe. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, dubbel wasbak en plek vir twee elektriese toebehore en yskas en twee plaat elektriese stoof.
Die hoofslaapkamer is ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik ’n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Uit die leef area is daar ’n ingboude kas vir meer stoor plek. Daar is trappe wat opgaan na ’n baie ruim "loft" wat ideaal is vir ’n gaste kamer of studeer kamer of ’n lekker “hobby” vertrek of net ekstra stoor plek.
Uit die sitkamer is daar ’n skuifdeur na die lapa en ingboude braai area wat uitvloei na die klein tuintjie.
Daar is ’n afdak vir een motor.
Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan.
Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Study
1
Furnished
No
Exterior
Security
Yes
Parkings
1
Pool
Yes
Scenery/Views
Yes
Sizes
Floor Size
78m²
Land Size
250m²
STREET MAP
STREET VIEW
Bernice Maree
Chief Growth Officer Registered with PPRA(FFC 0465532) Show number View my listings WhatsApp