R880,000
Monthly Bond Repayment R8,934.01
Calculated over 20 years at 10.75% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
Monthly Levy
R3,475
R3,475
Monthly Rates
R300
R300
Goeie beleggings eiendom in Die Oog Aftree Oord.

Hierdie gerieflike huis is Privaat en gerieflik maklik onderhoubaar. Die rondawel is ideaal vir ’n paartjie of vir ’n enkel persoon. Dit bied ’n groot onthaal area wat as sitkamer en ook dan ook die onthaal area is met ingeboude kaste en seile wat kan oopmaak wat na die tuintjie vloei met pragtige omringde bome.
Die kombuis is goed ingeruim met spasie vir een water toebehoor, yskas en ’n klein oond met twee plate en ’n twee plaat stoof..
Daar is ’n spasie vir ’n klein eetkamer en ’n lekker ingeboude kas vir meer stoor plek.
Onder is een ruim kamer met ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit ’n stort, wasbak en toilet.
As jy na die “loft” toe gaan is dit ideaal vir ’n gaste kamer of tweede kamer of ’n lekker studeer of “hobby” kamer.
Daar is ’n afdak vir een motor direk by die eenheid.
Verder sluit dit ’n inverter in, wifi toring, en ’n hitte pomp. Ingesluit by die prys is twee dubbelbeddens, waarvan een ’n kopstuk en twee bedkassies het, ’n LG wasmasjien, TV beugel, badkamer spieël, tuinslang en 3 plaat gas stoof.
Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan.
Raak deel van 'n omgee gemeenskap. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
Yes
Parkings
1
Pool
Yes
Sizes
Floor Size
70m²
Land Size
200m²
STREET MAP
STREET VIEW

Bernice Maree
Chief Growth Officer Registered with PPRA(FFC 0465532) Show number View my listings WhatsApp